

This custom bundle contains 8 hardcover Afrikaans books that children will love! Filled with bright illustraions, children will enjoy looking at the pictures while listening to the stories.
Titles include: Boeta is Kwaad, Mia is Verveeld, Mia en al die Niggies, Mia en die Piekniek, Mia Help Piepie Vlieg, Klein Grillie Spinnekop, Vakansie by die See, en Kom Ons Speel Skool.
Boeta is Kwaad
In Mooihoekbus weerklink die gegrom van n kwaai beertjie; Boeta se kleinsus Santie het haar ouboet se gunstelingboek per ongeluk geskeur. Boeta is retig baie kwaad! en hy besluit om haar terug te kry...
Mia is Verveeld
Mia is nie n gewone lieweheersbesie nie. O, nee, sy’t net v?f kolletjies op haar ruggie! Mamma is bekommerd en laat Mia liewer by die huis in die bed bly. Maar Mia raak gou verveeld…
Mia en al die Niggies
Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan ?n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!
Mia en die Piekniek
Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan ?n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!
Mia Help Piepie Vlieg
Mia En Pippie Le Uitgestrek Op Die Gras. Hulle Kyk Na Die Wolke. Dan Se Pippie: "Ek Sou So Graag Wou Vlieg ..." Sy Besluit Om 'N Vliegtuig Te Bou. Maar Dinge Loop Lelik Skeef...
Klein Grillie Spinnekop
Klein Grillie Spinnekop spring op ’n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het `n ander antwoord ... `n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.
Vakansie by die See
Klien Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan hy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoesandduine vorm en nog baie meer.
Kom Ons Speel Skool
Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees? 'n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.